Questions about our vacancies?
Contact one of our recruiters at recruitment@ict.eu
or +31 (0)88 908 2000.
Check our events
View all events
Water & Infrastructure, Food, Chemicals & Pharma - Experienced professional
Company
Stel u belang om ‘n positiewe bydrae te maak t.o.v. ons PLC/SCADA of MES sagteware oplossings program en sodoende jou eie idees vorendag te bring? Bevorder u loopbaan as ingenieur saam met die ICT Groep.
Ons industriële outomatiserings afdeling het op ’n daaglikse basis met komplekse sagteware probleme te doen. Byvoorbeeld, om 800 miljoen liter olie te monitor, te verseker dat 45 tonnel installasies veilig saam werk, of die produksie proses van 2800 kase per uur te verbeter. Dit is jou vermoë wat daagsliks tot meer kreatiewe oplossings ’n verskil kan maak.
Description
Die pos beskrywing: Werk in ’n leidende rol
As ingenieur is dit u verantwoordelikheid om komplekse sagteware oplossings te verskaf aan kliënte in een van die volgende afdelings: Water & infrastruktuur, voedsel, chemikalie & farmaseuties, of selfs uitegekontrakteerde dienste. Jy sal werk op PLC/SCADA of MES sagteware oplossings in diverse spanne. Hierdie oplossings word altyd gebasseer op die klient se vereistes, wat jy sal omwerk in ’n suksesvolle ontwerp. Toetse word gedoen, foute word uitgesorteer en die kliënt word daarvolgens geadviseer.
Wat sal jou pligte wees?
Jy praat die taal van onse ingenieurs
U sal ‘n persoonlike stempel afdruk met u talent en kennis. Ons is ambisieus, leergierig, en is bereid om kennis verder te ontwikkel om sodoende sukses te bereik. Met genoegsame kennis en ervaring word aan die kliënt se vereistes voldoen. Ons vereistes is dat u Engels kan bemagtig en ook die Nederlandse taal kan aan leer.
Requirements
Wat is ’n suksesvolle PLC/SCADA ingenieur?
ICT Group het ’n sterk ekonomiese netwerk en ons is opsoek na PLC/SCADA ingenieurs wat bereid sal wees om hul loopbaan te bevorder, en na Nederland te verhuis.
Ons het 28 verskillende nasionaliteite wat huidiglik vir ons werk. Die poste is beskikbaar in Nederland, en ons kan met trots sê dat Nederland ’n pragtige land is.
Ons wil graag aan u verduidelik wat u kan verwag:
Compensation
Ons pakket:
Stel jy belang? Kontak graag vir Jonathan van Oudheusden via +31 (0) 889082000 of jonathan.van.oudheusden@ict.nl.
Would you like to work for us? Please send your application to us using the online application form or by e-mail to recruitment@ict.nl. Not the right time to apply? If you want to read the vacancy at a later moment, leave your email address and we’ll send you the job profile.